Showing posts with label music. Show all posts
Showing posts with label music. Show all posts

Wednesday, August 27, 2008

Ja ja...

Daar is vir my gesĂȘ dat hierdie blog nie meer dieselfde loslit geite van my ander blogs toon nie! Daarom gaan ek hierdie post in Afrikaans doen! En ek gaan nie eers vir Charles kak gee oor sy post oor sy mammie nie!
Terwyl ek gister aand 11 uur in Witbank se loekasie moes rond tos, het ek die nuwe Fokofpolisiekar album n goeie luister gegee! Die album (of EP) is rerig befok! Die feit dat ek moer bang was en die music my goed laat voel het wys dat hierdie band jou lewe kan verander, al is dit net vir 10km in die middel van jou local township! Ek kon dit ook nie te hard geblaas het nie, want die wit Afrikaner man, met die wit Toyota bakkie en harde Afrikanse "duiwels"musiek in die middel van die loekasie gaan nie altyd te goed af nie! Seriously, almal wat by elke speed hump gestaan het my die bad eye gegee! En glo my, daar is elke 15 meter n speed hump wat jou niere los skud! En die strate het ook nie name nie, en helfte ook nie teer nie, nou dat ek mooi daaran dink. Al die staats asdromme is ook al geplunder vir die scrap metal wat genoeg geld werd is vir miskien n half loaf of n boksie madjat! Dit sal befok wees as ek n midget kan kry en hom wit poeier en agter op my bakkie weg steek! By elke speed hump sal ek hom laat opspring en die mense uit freak! Dit sal my eie klein troetel tokoloshie wees! Befok!
Anyway, dit was my kulturele uitstappie vir die week, en hopenlik sal daar nie gou weer een wees nie! Volgende keer gaan ek eerder probeer om teater toe te gaan en miskien daai homo Nataniel uit chek! Blykbaar is die ou nogal snaaks!
Vrede
PS. Afrikaans, jou lekker ding! Ek het jou gemis...

Tuesday, August 26, 2008

Metallica

So I heard the new Metallica single "The Day That Never Comes" for the first time today. Well, I only heard a small piece of the song and decided to acquire it. I will have a few more listens and report back. The forth coming album is apparently called "Death Magnetic" and will probably be released on a Friday, according to various sources (No idea why). I will try and find out when exactly. The only date I have at the moment is September 12, 2008. I dont know if this has been confirmed.

Thursday, August 21, 2008

Antibiotika


Im very excited about the launch of the new Fokofpolisiekar album, Antibiotika. If you are a fan of South African punk rock, get your hands on this album. After a break of almost a year, the guys decided to get back together and record a few new songs. Antibiotika will be a double disc Ep consisting of 4 new songs and 8 music videos.


You can listen to the album teaser at http://www.myspace.com/fokofpolisiekarband


For more information on the band, go to http://www.fokofpolisiekar.co.za/