Thursday, August 28, 2008
Nee Paris
O fok! Ek hoor nou net Paris Hilton beplan om n nuwe album op te neem! Is dit net ek wat so dink, of het daai vorige album van haar almal wat daarna geluister het laat kots? Ek weet nie hoe werk hierdie vrou se kop nie! Dit sal soveel beter met haar gaan as sy net besef dat daai sex tape (One night in Paris - en ek weet jy het dit al gekyk) die hoogtepunt van haar career was! Plaas probeer sy nog so n stukkie video aan mekaar spoeg, of sluk, of what ever!
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment